Pretoria-Oos Akkommodasie by Rus te Lekker | LekkeSlaap
+75
+75

Rus te Lekker

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 59, Lynwood Glen Estate, Pretoria, 0018, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rus te Lekker is sentraal geleë en bied 2 selfsorg-eenhede in Pretoria se voorstad, Lynnwoord Glen.

Albei eenhede is op die eienaar se perseel en elkeen het 'n privaat ingang.

Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasspasie, en die badkamer het 'n stort wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV teen die muur, met volledige DStv in die slaaparea.

Gaste kan van die gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n pool-tafel, veerpyltjiebord en 'n swembad gebruik maak.

Die perseel is naby die N1, Menlyn Mall, Menlyn Maine, Faerie Glen Hospitaal en Kloof Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rus te Lekker
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Elveramstraat 59, Lynwood Glen Estate, Pretoria, 0018, Gauteng
  • Gaste dink Rus te Lekker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 59, Lynwood Glen Estate, Pretoria, 0018, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjxSxhQWDK6HKHMqUQpy6F9iFP6BePS2VRdz3s7WAVm7jXcW2EY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 59 Elveram Street Lynwood Glen Estate 0018 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.773248 28.276498
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za