Broadway Tygervalley
Opsomming van Resensie
Tiaan M - Jan 2022
Gemiddeld
Ruim vertrekke.
Lionel M - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker rustige verblyf.
Broadway Tygervalley se terugvoer
Ons is bly dat jul dit so rustig en aangenaam gevind het.
Tina L - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker, alles wat jy wou hê was beskikbaar, hou van ligte selfhelpontbyt.
Broadway Tygervalley se terugvoer
So jammer om te verneem dat julle gesukkel het om by die regte adres uit te kom. Ons probeer ons bes dat ons gaste 'n huis weg van die huis kry.
Annelize V - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies en goed toegeruste akkommodasie.
Broadway Tygervalley se terugvoer
Ons is baie bly dat u gelukkig was met u verblyf. Ons doen ons beste om vir ons gaste 'n huis weg van die huis te skep.
Meagan C - Jan 2018
Gemiddeld
Good customer service
Broadway Tygervalley se terugvoer
Baie dankie ons poog om die beste te lewer sodat ons gaste tuis kan voel.
Ian B - Des 2017
Gemiddeld
Stil en rustige omgewing.
Daniel V - Des 2016
Gemiddeld
Maklike toegang tot hoofpad en al die Malls.
Roy M - Des 2016
Gemiddeld
Die voorkoms van buite laat veel te wense oor. Die binnekant is gemiddeld.
Adele K - Okt 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik en mens voel tuis by die gastehuis.
Marijke B - Jul 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en netjies.
Betsie D - Jun 2016
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, lekker komplimentêre ontbyt.
Estha S - Mei 2016
Gemiddeld
Basies maar netjies en skoon.
Zanele N - Jan 2016
Gemiddeld
The best place to be with family, friends even just a getaway for you and your spouse.
Daniel V - Okt 2015
Gemiddeld
A fantastic visit! Very professional!
Gerhardus D - Okt 2015
Gemiddeld
Puik diens, gerieflike verblyf en baie vriendelike bestuur.
Anna L - Sep 2015
Gemiddeld
Netjiese verblyf, vriendelike personeel.
Soretha H - Des 2014
Gemiddeld
Lekker stil woonbuurt. Naby Tygervallei inkopiesentrum.
Jacobus B - Des 2014
Gemiddeld
Goed!
Elsabe M - Sep 2014
Gemiddeld
Gerieflik
Elna S - Apr 2014
Gemiddeld
Kon vir dieselfde prys beter doen.
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom