Arcadia Akkommodasie by Rushoek Lodge | LekkeSlaap
+12
+12

Rushoek Lodge

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R240 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rushoek Landgoed, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rushoek is in die rustige en veilige Bainsvlei, naby Bloemfontein, geleë. Die knus selfsorg-eenhede is ideaal vir paartjies (maksimum 2 kinders, vooraf gereël). Elke eenheid is uitgerus met badkamer, klein kombuisie, eet-area, televisie, DVD-speler ('n groot verskeidenheid films is beskikbaar teen geen ekstra koste) en privaat omheinde tuin met braai-area. Die eenheid is selfsorg en gaste moet hulle eie items bring. Seep, handdoeke, tee, koffie en suiker word op versoek voorsien. Pryse word bepaal per eenheid en/of per persoon. Op aanvraag vir meer as twee persone per eenheid, sal die koste beïnvloed word. Rushoek is troeteldier-vriendelik, boer-met-vee-vriendelik, gesinsvriendelik, rolstoelvriendelik en ook gay-vriendelik. Rushoek het ook konferensie fasiliteite beskikbaar vir tot 40 persone. Wasdienste, internet en venue is beskikbaar teen addisionele koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Rushoek Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Rushoek Landgoed, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Rushoek Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rushoek Landgoed, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NjlkZDkwLTAzY2MtNGVmNC1iNDgxLTE4ZDY1MTAyYjkxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Rushoek Estate Bloemfontein 9338 Vrystaat 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -29.043864314111 26.065578460693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za