LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruslekka | LekkeSlaap
+10

Ruslekka

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterpeer 3542, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ruslekka is onlangs opgerig en is 'n rolstoelvriendelike, selfsorg-huis in Marloth Park met wilde diere op jou drumpel. Hierdie pragtige bosveldhuis het al die nodige geriewe naby aan die Kruger Wildtuin se Krokodilbrug.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamer met 2 badkamer en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het plafonwaaier, 'n lugversorger en muskietnette. Daar is ook 'n TV met 'n dekodeerder - bring asseblief jou eie DStv-dekodeerder slimkaart saam.

Daar is 'n ruim patio met 'n braai-area en 'n plonspoel vir gaste om op die warm somerdae te benut. Restaurante en winkels is naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Ruslekka sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 78 resensies vir Ruslekka
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Waterpeer 3542, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ruslekka het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterpeer 3542, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNDYwNjFlLWUzZjQtNDNlYS04YzU1LTY2NzIyMzZmMWUzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 Waterpeer 3542 Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.345663285236 31.803527788855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!