by Rust en Vrede | LekkeSlaap
+14

Rust en Vrede

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan's Walk 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rust en Vrede is 'n bekoorlike gastehuis op 'n heuwel in die Wilkoppies-woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis is naby restaurante, winkelsentrums, privaat hospitale en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 10 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad of stort het. Die kamers het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa, 'n swembad en 'n braai-area. Daar is ook 'n funksielokaal wat geskik is vir 50 en 'n kroeg het.

Besienswaardighede in die area sluit Faan Meintjes Natuurreservaat, Klerksdord se gholfbaan, verskeie voetslaanroetes, Klerksdorp Museum, die munisipale tuine, Johan Neser-dam en die Planthuis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Rust en Vrede
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Johan's Walk 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Rust en Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johan's Walk 2, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmMEw82IYTmS5CkAP6fmyfkdjvSMy4G9LCgvouL9a5pNgXWcxQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Johan's Walk Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.82113403953 26.677341933014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem