Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustenburg Inn is 'n gastehuis wat in 'n residensiële area in Rustenburg geleë is. Die dorp is ook bekend as die Platinum City aangesien platinum in die area gemyn word.

Verblyf is beskikbaar in Dubbelkamers, Gesinskamers, Houtkothuise, 'n Kothuis en Enkelkamers. Elke kamer of eenheid het gemaklike beddens 'n badkamer met 'n stort of bad, en 'n privaat ingang. Daar is DStv met 9 kanale in die eenhede.

Daar is 'n swembad en tuin op die perseel.

Die gastehuis is 5 minute vanaf Waterfall Mall, 3 minute vanaf die Rustenburg Gholfklub, 5 minute vanaf die Rustenburg Natuurreservaat, 20 minute se ry vanaf die Royal Bafokeng-stadion, 6 minute vanaf Olympia Park en net 35 minute vanaf Sun City. Dit is ook naby die hoofroetes vanaf Johannesburg en Pretoria.

Besienswaardighede in die area sluit wildkyk by die Pilanesberg Nasionale Park en avontuur-aktiwiteite in Magaliesberg in. Dié 2 besienswaardighede is 40 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 134 resensies vir Rustenburg Inn
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Jaar gelys 10

Ligging

  • 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46RPysTIhQzFhxtBOn33FOgdN7SoAqQqXtp7iyoKqUDtaXR9SR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 60 Unie str Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68516 27.23084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem