Rustenburg Self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rustenburg Self-catering Units bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede vir gesinne wat Rustenburg en omgewing besoek.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers met waaiers, 'n dubbelbed, enkelbeddens en privaat badkamer met 'n bad en stort.

Elke eenheid se kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea en sitarea met 'n TV, DStv en DVD-speler. WiFi is beskikbaar. Die eenhede het ook braai-areas buite met sitplek.

Rustenburg bied 'n rits voetslaanroetes, natuurreservate, restaurante en winkels. Gaste kan ook historiese geboue en huise, asook kerke en monumente besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustenburg Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za