Rustevre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rustevre is in Marloth Park langs die Krugerwildtuin geleë waar wild vrylik rondloop - amper tot op jou stoep!

Die eenheid het 'n kombuisie, 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n solder met 2 stapelbeddens.

Daar is 2 balkonne, een met 'n braai-area, 'n TV en 'n oopplan-sitarea. Die tweede balkon het 'n pragtige uitsig oor die Park.

Daar is 'n plonspoel op die patio en 'n veilige braai-area in die tuin.

Rustevre is net 'n entjie vanaf die rivier wat die Krugerwildtuin en Marloth Park skei.

Slaapplek

'n Bespreking by Rustevre sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rustevre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za