10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 20 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
Witrivier Akkommodasie by Rustic Butler B&B | LekkeSlaap
+33

Rustic Butler B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Rustic Butler B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Erik V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Gesin met klein kinders

Uitstekende mense-mense met 'n hart vir ander mense.

Ons verblyf het gevoel soos ons tweede wittebrood. Ontbyt was uit die boonste rakke met die skoonheid van die eiendom iets vir eie boeke. Doen julself 'n guns om te gaan. Al gaan jy nie eers Witrivier toe nie, maak 'n plan om by Rustic Butler te bly.

Dimitri D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimitri D
Enkelreisiger

Lekker.

Baie vriendelike diens deur Barbara en baie aangename verblyf.

Jolanda N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Rustic Butler B&B was wonderlik, met baie vriendelike en effektiewe diens.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Annelize en tuis laat voel. Die kamer en badkamer is silwerskoon. Dit het alles wat 'n mens mag nodig hê en meer. Hulle is selfs voorbereid, sou daar beurtkrag wees. Ons kon veilig buite sit in die aand en die rustigheid geniet. Die omgewing is heerlik stil. Die oggend het Barbara ons vriendelik na die eetkomer genooi vir 'n smaaklike ontbyt. Toe ons gereed was om te vertrek, is ons ook hartlik afgesien. Baie dankie dat julle aan soveel detail dink. Ons verblyf was regtig 'n baie goeie ondervinding.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Hallo Jolanda
Baie dankie vir jul pragtige woorde. Dit maak my hart baie bly as ek hoor dat mense lekker by ons gekuier het.
Groete en vrede vir jou en jou geliefdes.
Ons hoop om julle weer te sien.
Annelize

Rustic Butler B&B
Nickie N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het so lekker gebly!

Indien jy ooit slaapplek in Witrivier soek beveel ek Rustic Butler ten sterkste aan. Ons het baie lekker gebly- alles wat jy nodig het is daar en meer. Die ontbyt was ook heerlik. Baie dankie, Annelise!

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie Nickie.
Julle is sulke oulike mense, dit was 'n plesier.
Geseënde dag vir jou.

Rustic Butler B&B
Marelize B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B
Gesin met tieners

Baie skoon, netjiese en goed toegeruste gastehuis in 'n stil omgewing.

Home away from home! Ons het heerlik gekuier. Die lekkerste ontbyt in 'n gesellige eetkamer met kaggelvuur. Ons gesinskamer was super netjies en baie goed toegerus. Selfs 'n vlieëplak en doom vir 'n verdwaalde muskiet of gogga! Die personeel is bekwaam en gasvry. Regtig 'n baie oulike gastehuis naby aan alles geleë.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie, Marelize. Julle is sulke oulike mense en dit was 'n plesier om julle te huisves.

Groete en vrede,
Rustic Butler B&B

Rustic Butler B&B
Wanda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat verwag was!

Annelize is baie vriendelik en gaan uit haar pad uit om jou te help. Ons was baie vriendelik ontvang. Barbara haar regterhand is baie hulpvaardig en loop die ekstra myl vir jou. Die eenhede was baie netjies en daar is meer in die eenheid as wat mens verwag om daarin te wees. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie
Dit was vir ons lekker om julle hier te hê.
Groete en vrede en dankie vir die pragtige kommentaar.
Annelize en Barbara

Rustic Butler B&B
Magda P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en heerlike verblyf.

Annelize is 'n vriendelike en akkommoderende gasvrou. Baie goeie diens, heerlike aandete. Uit haar pad gegaan om spesiale versoeke te akkommodeer. In die koning-kamer gebly en kan dit ten sterkste aanbeveel. Heerlike, rustige plekkie om oor te slaap.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Magda
Dit was lekker om julle hier te hê.

Groete en vrede

Rustic Butler B&B
Gerda F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F
Besigheidsreis

All was perfect but Wi-Fi connection was terrible and they need to do something about it. Was not able to do any work.

See stars.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Sorry about that - we try our best but we are limited to what Telkom can do for us.

Rustic Butler B&B
Rene P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, ruim kamer en badkamer, toegerus met alles wat mens nodig het. 'n Baie aangename ervaring.

Baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel en ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Die akkommodasie is pragtig, silwerskoon en luuks. Heerlike ontbyt. Ons sal Rustic Butler enige tyd aanbeveel vir 'n vyf-ster-ervaring.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Rene
Julle is oulike mense en dit was heerlik om lekker te gesels.
Groetnis

Rustic Butler B&B
Jenny G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny G
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekende opset, baie vriendelike gasvrou!

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie Jenny - dit was ook lekker om sulke vriendelike mense soos julle twee te huisves.

Rustic Butler B&B
Daniel B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B
Enkelreisiger

Baie netjies en die ontvangs laat 'n mens welkom voel.

Die mense gee aandag aan kleiner details. Die kamers is ruim en gerieflik.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie Daniel. Hoop ons sien jou gou weer.

Rustic Butler B&B
Vernon K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net te kort.

Baie mooi, rustig, vriendelike ontvangs, het dit geniet. Sal enige tyd weer daar bly.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Vernon, dit was lekker om julle hier te hê.

Rustic Butler B&B
Lida B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B
Saam met vriende

Alles wat soos verwag en meer!

Dit was 'n wonderlike oorslaap. Die eienaars is so gasvry, vriendelik en rustig. Die plek is baie netjies en skoon. Kan oor absoluut niks kla nie.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie liewe Vernon, julle is bitter oulike mense ook. Kom gou weer.

Rustic Butler B&B
Brenda V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie dankie aan Rustic Butler B&B vir 'n ongelooflike lekker tydperk wat ons by julle bestee het. Julle vriendelikheid en behulpsaamheid word opreg waardeer. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak op ons volgende reis.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie Brenda - dis alles te danke aan my oulike persoonlike assistent, Juliana.
Sy het hard gewerk om julle gelukkig te hou.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien - jul fietsrak is nog hier.
Lekker dag verder vir julle almal.
Groetnis
Annelize

Rustic Butler B&B
Vanessa E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa E
Saam met vriende

Best B&B in Witrivier.

Love the place! Surround by beautiful garden and hospitality was incredible.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie liewe Vanessa,
Julle was heerlike gaste om te hê en 'n plesier om te huisves.
Reis veilig en geluk en vrede vir julle.
Annelize

Rustic Butler B&B
Santie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

Puik verblyf!

Die kamers was netjies en stylvol gemeubileer. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit enige tyd kan aanbeveel!

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie liewe Santie. Jy is 'n ster.

Rustic Butler B&B
Sheila V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila V
Besigheidsreis

Annelize was baie vriendelik en gasvry.

Dankie Annelize vir jou vriendelikheid. Jou plekkie is pragtig en dankie dat jy my kon akkomodeer met "check-out".

Rustic Butler B&B's terugvoer

Goeiedag Sheila,

Jy was 'n wonderlike gas, gemaklik en baie vriendelik. Ek hoop om jou weer te sien.

Groetnis en vrede
Annelize

Rustic Butler B&B
Gert E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Om te oornag is fantasties. Ontbyt is baie lekker.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Beste Gert,

Dit was lekker om julle ook te leer ken. Ek kry sommer so 'n warm gevoel as ek hoor dat my gaste hul verblyf geniet het. Ons is baie trots op ons ontbyte en maak nooit twee dae in 'n ry dieselfde ontbyt nie.

Groete en vrede vir julle,
Annelize

Rustic Butler B&B
Johannes Lambertus V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Lambertus V

Puik verblyf!

Baie goeie keuse. Het van ons buitelandse kliënte saam gehad en alles was tops.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Johannes dit was ook lekker om so 'n interessante mens soos jy te leer ken. Ek hoop jy bring nog van jou oorsese gaste om hier te kom kuier.
Groetnis.

Rustic Butler B&B
Vicky W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky W
Gesin met klein kinders

Gemaklik en gerieflik.

Die ontbyt by Rustic Butler was vreeslik lekker! Elke oggend het ons iets ander gerky so elke oggende het ons uitgesien na die ontbyt. Die enigste ding wat my so biejtie af gesit het, die cottage waarin ons gebly het se skottelgoed was vuil en elke keer as ons iets wou gebruik moes ek dit was, die een aand het ons vir ons self wyn gekoop om te drink maar die wynglase was vol stof binne. Miskien moet daar met die bediende gepraat word oor die half skoonmaak. Maar ons het lekker gebly!

Rustic Butler B&B's terugvoer

Hallo Vicky,
Ek is baie bly dat julle kom kuier het en is vreeslik bly dat julle die ontbyte geniet het.
Julle is 'n oulike paartjie en jy het 'n pragtige dogtertjie.

Ek is baie jammer oor beide die gevalle en ek kan jou verseker dat dit nie die norm is by Rustic Butler nie. Baie dankie dat jy my wel sê en ek kan jou verseker dat ek beslis 'n skerp oog daaroor gaan hou.

Wat die wynglase betref, 'n mens mag nooit uit 'n stowwerige wynglas wyn drink nie, dis is 'n sonde. Ek sal graag vir julle 'n komplimentêre bottel wyn wil stuur.

Baie jammer weereens.

Groetnis,
Annelize

Rustic Butler B&B
Markus G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Markus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Die personeel het my sommer gehelp om 'n romantiese ontbyt vir my vrou gereed te kry. Hulle is tops.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was absolutely amazing.

On our amazing stay the team even assisted me in a romantic breakfast for my wife. They are the best.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Markus.
Julle is so 'n oulike paartjie en so vreeslik lief vir mekaar. Hou vas daaraan elke dag van jul lewens saam.
Groetnis en vrede.
Annelize

Rustic Butler B&B
Isabela N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The home is lovely, well appointed, secured and last but not least comfortable.

We had a delightful stay last weekend. The B&B exceeded our expectations. Annelize was a gracious hostess, she asked ahead about our food preferences and made the most delicious breakfast, We will definitely be coming back.

Lolla K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolla K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die diens wat ons ontvang het, het al begin vóór ons daar aangekom het. Skoon, netjies en ruim. Dankie, Annelize, vir jou gasvryheid en die ongelooflike diens!

Rustic Butler B&B's terugvoer

Ai dankie Lolla - en wat 'n oulike familie is julle nie!?
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek was so spyt ek kon nie klein Louw optel en opsoen nie!!
Groete en vrede vir julle
Annelize

Rustic Butler B&B
Sannelie V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannelie V

Pragtig en vriendelike atmosfeer.

Ek en my dogter het heerlik gebly by Annelize. Sy het ons bederf met die heerlikste ontbyt. Die kamer was baie mooi en netjies en ons kon lekker uitrus ná 'n dag van atletiek. Die ligging is perfek. Baie dankie.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Sannelie
Dis maklik om 'n gastehuis te bedryf met sulke oulike mense soos julle.
Groete vrede

Rustic Butler B&B
Schalk T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk T

Lekke rustig.

Lekke familiêr, rustig, diens.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Schalk - dit was lekker om jou en jou oulike ouers te ontmoet. Jou kinders is pragtig en jy is geseënd om nog jou ouers te hê. Groete en vrede vir jou en jou geliefdes.
Annelize

Rustic Butler B&B
Juliana L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana L
Gesin met klein kinders

Baie rustige, netjiese en veilige omgewing met baie vriendelike eienaar.

Dankie, ons waardeer julle moeite met ons op kort kennisgewing. Ons het jul vriendelikheid en gasvryheid baie waardeer. Netjiese, veilige en rustige atmosfeer. Dankie vir al die spesiale klein bederfies en die smaakvolle dekor. Ons beveel julle beslis aan en sal weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Dankie Juliana - ons het sommer lekker saam met julle ook gekuier.
Vrede vir julle.
Annelize

Rustic Butler B&B
Jaco S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Gesin met tieners

Baie lekker.

Enigste negatiewe terugvoer is dat op Sondae ontbyt eers van 9:00 bedien word.

Rustic Butler B&B's terugvoer

Hallo Jaco
Ek is jammer dat die laat ontbyt jou nie gepas het nie.
Ek gaan summier my ontbyttye op naweke na 8 uur toe verander.
Groete en vrede
Annelize

Rustic Butler B&B
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MDE4MmJkLWJjYzMtNDYyMC05ZDY0LWE0ODIzNzQ2ZGJiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za