Rustic Hill Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Roeben E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en naby aan alles.
Penny I - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet, pretty, comfortable. Good.
Stephen M - Feb 2024
Algehele gradering
All was good except one small bed that's broken.
Craig G - Jan 2024
Algehele gradering
Great location, safe, looks exactly like the pictures.
Caitlin L - Des 2023
Algehele gradering
Welcoming staff, great location. Close to Club Mykonos.
Liezel M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plekkie, die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.
Andre O - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Jay M - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay with all the facilities required for a B&B.
Charlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en die kliëntediens was puik.
Danie V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Beverley H - Mei 2023
Algehele gradering
A relaxed getaway.
Lees meerJohan V - Feb 2023
Algehele gradering
Onderhoud is skokkend.
Rustic Hill Accommodation se terugvoer
Sjoe ek is geskok, dat julle so slegte resensie gee. Onderhoud is skokkend? Wat bedoel julle daarby? Afwerkings baie swak? Daar is fotos van hoe my units lyk op die besprekingsblad, die afwerkings van my units is volgens ons tema (Rustic) gemaak. Unit 3 se deur kan toemaak, as jy laat weet het kon ek jou gou kom wys het .Wasbakke het almal gevloei so as jy laat weet het kon ek gou kom kyk het. Die toilet wat jy van praat wat aanmekaar loop, hak partykeer vas so ek kon ook as jy iets gese het vir jou gese het dit hak net vas, so dis nie so groot probleem nie. Ek kon ook vir julle die bediende gestuur het as julle laat weet . Ek het aangeneem julle het n baie lekker tyd, nadat julle Saterdag middag vra of julle 12 uur Sondag kan uitboek. En dat as daar enige iets vout was my nie gevra het om te kom kyk nie. Ek sou met liefde kom kyk het en enige probleme dadelik uitgesorteer het. Die toilet sitplek het ek gesien was gebreek toe julle weg was, maar niks gese nie.(ongelukke gebeur) Dit was nie gebreek voor julle ingeboek het nie. Dit sou baie wardeer gewees het as jy dadelik met my gekommunikeer het oor dinge wat pla, en my nie laat dink het julle kuier lekker nie. Ek hou daar van om my gaste gelukkig te hou en sal enige iets doen vir hulle. Hoop om julle weer te sien. Lekker daggie verder.
Yusuf B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Shareefa W - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Riaan F - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig!
Lees meerNisha L - Des 2022
Algehele gradering
What a wonderful stay we had. service beyond expectation 5-star service.
Warren H - Mrt 2022
Algehele gradering
No noise, no towels, no milk.
Asharaf M - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Irma C - Feb 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Shirlay L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Sal enige tyd weer gaan, net wat die siel nodig het.
Lindy W - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Riaan F - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike en baie netjiese wooneenheid. Rustige area. Baie lekker gebly.
Monique B - Des 2021
Algehele gradering
I had a lovely stay.
Neil D - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay, value for money.
William D - Okt 2021
Algehele gradering
We had a pleasant stay, the place was neat and fresh and clean.
Rustic Hill Accommodation se terugvoer
Hi there, firstly thank you for choosing Rustic Hill Accommodation for your stay. We have attended to the details mentioned in your review.
Hope to see you back soon , and this time it will be a better stay.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese oorslaapplek.
Nicolene B - Aug 2021
Algehele gradering
'n Heerlike naweek langs die pragtige Weskus!
Yentl B - Mei 2021
Algehele gradering
Best for those who explore outside of the accommodation or for solo travellers.
Marion P - Mei 2021
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Rustic Hill.
France-leen V - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jean R - Apr 2021
Algehele gradering
Must admit we were hoping to see some animals.
Lees meerAnton S - Mrt 2021
Algehele gradering
Langebaan was weer awesome.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom