Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Hill Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Hill Accommodation is in die Oliphantskop Natuurreservaat in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf word in 5 aparte eenhede gebied. Daar is 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, en 3 eenhede wat elkeen slaapplek vir 6 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in elke eenheid se leefarea wat ideaal is vir kinders. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Verder het elke eenheid 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook 'n sit-area met 'n TV met Netflix en 'n eet-area met 'n etenstafel.

Gratis WiFi word voorsien.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Rustic Hill is in 'n natuurreservaat, dus word musiek nie toegelaat nie. Kom geniet die voetslaan- en fietsroetes en speel 'n potjie tennis op die tennisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Rustic Hill Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Hill Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-keeroomstraat 5, Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d8b10de980404380dff58cf7ed8d181eb99c92addd7035e608a1e8382ee47b9bce24acfff7543dd14c7ded4c80b3899bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 5 Steenbok Close Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.058437698488 18.061085968878