Bloemfontein Akkommodasie by Rustic Retreat Country Cottage | LekkeSlaap
+13

Rustic Retreat Country Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pimentstraat 82, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9201, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rustic Retreat Country Cottage bied unieke plaasverblyf in 'n selfsorgkothuis 7 km buite Bloemfontein op die N8 in die rigting van Kimberley.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die rustieke kombuis is met 'n stoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2. Die kothuis het 'n braai-area met 'n uitsig oor die stil Vrystaatse landskap.

Die kothuis is 7 km vanaf Vrystaat Universiteit, 14 km vanaf Mimosa Mall en 15 km vanaf Mediclinic Bloemfontein.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustic Retreat Country Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Rustic Retreat Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pimentstraat 82, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9201, Vrystaat
  • Gaste dink Rustic Retreat Country Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pimentstraat 82, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9201, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FlalSn3h8P4TsR4qFMC2BuU7DbiKKXfpNvqBN9lxR0KDtU0kB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 82 Piment Street Kwaggafontein 9201 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.150066676154 26.131421901814
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za