Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Rose Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Rustic Rose Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Fanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die plek is baie netjies en die gasvrou was baie aangenaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Fanie. Dit was n plesier om julle hier te he.

Rustic Rose Guesthouse
Louisa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, sentraal, gasvry.

Geen hulp met bagasie. Geen spieël by die wasbak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske L
Gesin met tieners

Skoon en rustig.

Rustig en skoon. Ons was enigste mense en het lekker gebly. Wakkerstroom-dorp was gesluit, blykbaar is die dorp Maandae en Dinsdae gesluit, sou waardeer het as ons dit voor die tyd geweet het. Ons was net die Dinsdag daar en kon nie rondsnuffel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Saam met vriende

Mooiste netjiese verblyf en gasvryheid!

Melody het ons met ope arms ontvang en ons kamers was netjies, skoon en baie mooi. Die Gastehuis is perfek geleë en ons sal beslis weer hier bly. Dankie Melody!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna H
Enkelreisiger

Heerlik gebly en het die tydjie in Wakkerstroom geniet.

Melody se plek is pragtig en sy is baie gasvry. Net een versoek - dat gaste die kombuis kan gebruik. Daar is nie baie eetplekke oop op 'n Sondagaand in Wakkerstroom nie. 'n Beperking t.o.v die gebruik van die mikrogolf kan gestel word en gaste kan hul eie skottelgoed was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met vriende

Verwelkomend en gasvry.

Was 'n lekker plekkie vol gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R
Gesin met tieners

Baie lekker gebly die plek is skoon en netjies.

Ons het so lekker gekuier voor die kaggel. Die eienares is baie vriendelik en gasvry, sy het ons dadelik welkom laat voel. Die plekkie is baie netjies en skoon en die ontbyt is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Rustic Rose Guesthouse
Wilma B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, heerlik ontbyt geniet en die sentrale ligging het bygedra dat ons die musiekfees en Wakkerstroom terdeë kan geniet.

Melody was 'n uitstekende gasvrou en ons kan die verblyf aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Wilma, ek hoop ek sien julle gou weer. Groete, Melody.

Rustic Rose Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stersia B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stersia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dankie Melody - die oorbly by jou plekkie en die pragtige omgewing het ons laat besef om volgende keer 'n langer tyd te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle is enige tyd welkom en was lekker om julle hier te hê. Groete,Melody.

Rustic Rose Guesthouse
Ansie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie J
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik, ek het heerlik gebly.

Melody was baie vriendelik. Ek het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie hoop om jou gou weer te sien. Groete Melody

Rustic Rose Guesthouse
Magda F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Dit was ons tweede besoek aan Rustic Rose Guesthouse. Die kamers is pragtig en gerieflik. Melody is ’n wonderlike gasvrou en ek sal enige besoeker in Wakkerstroom aanraai om daar te gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie julle altyd welkom. Groete Melody

Rustic Rose Guesthouse
Pierre J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is ideaal geleë en besoek aan Wakkerstroom was lekker.

Die huis is goed geleë en Melodie se hulp en ondersteuning was uitstekend. Ek sal in die vervolg probeer om die hele huis te huur, want dan is dit makliker om 'n badkamer en die sitkamer te deel. Ek sal weer gebruik maak van die huis aangesien ek dan kan loop na al die eetplekke en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Enkelreisiger

Netjies met baie goeie diens en lekker gasvryheid.

Melody is baie gasvry en behulpsaam. Die kamers is netjies en gemaklik ingerig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Die gasvrou is baie vriendelik en haar plek is baie skoon. Dit is 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gerieflike kamer.

Pragtige gastehuis met die mooiste dekor en skilderye. Melody is 'n wonderlike gasvrou wat werklik moeite doen om jou tuis te laat voel. Rustic Rose is ideaal geleë om Wakkerstroom te voet te verken. Sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Rose Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terug voer.

Groete Melody

Rustic Rose Guesthouse
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 159, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZDZiMzFjLTVlOGUtNDI5Ny04MWMyLTdhMjcxNzM2MmEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 159 Van Riebeeck straat Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.356979388346 30.140995234251