Rusticana Gasvryheids Landgoed
Opsomming van Resensie
Bernadine V - Mrt 2022
Gemiddeld
Atmosfeer is lieflik en die stilte wonderbaarlik.
Marié C - Mrt 2022
Gemiddeld
Eenhede skoon en netjies.
Leanne A - Feb 2022
Gemiddeld
The stay there was absolutely wonderful.
Annelie S - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lindiwe M - Des 2021
Gemiddeld
The place is breath taking. The view when you look through the window is out of this world. If you love nature, it is a place to be.
Winston M - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer besoek.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Good day Winston
Thank very much you for your feedback!
Hope to be to your service again in the near future.
Kind regards
Rusticana Hospitality
Jeanne L - Apr 2021
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Thank you, Jeanne, for the feedback! Hope to be at your service again in the near future.
Richard K - Apr 2021
Gemiddeld
Great stay for the money.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Thank you Richard for the feedback! Hope to be to your service again in the near future.
Joanita B - Feb 2021
Gemiddeld
Baie rustig en lekker.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Joanita, vir jou terugvoer. Dis was 'n voorreg om julle te kon ontvang by ons.
Trishka L - Des 2019
Gemiddeld
Was amazing.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Thank you very much Trishka.
Joao C - Jun 2019
Gemiddeld
You get what you pay for.
Julie S - Mei 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Juliette vir jou positiewe terugvoer! Bly julle het jul tyd by ons geniet, julle is altyd weer welkom!
Elana V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Lees meerKarli D - Apr 2018
Gemiddeld
Voldoende oornagverblyf ná 'n heerlike plaastroue.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Karli,
Dit was lekker om julle hier te onthaal. Ja, jammer oor die misverstand met die dubbelbespreking. Dit was met ons oorgang na die nuwe Nightsbridge besprekings paltform.
Alles van die beste en seën.
Jerome E - Apr 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeie dag Jerome,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer oor die pad, ons almal vertrou dat die pad teen die einde van die jaar geteer sal word. Daar is darem sprake daarvan.
Alles van die beste en seën.
Pj Z - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustige, veilige verblyf.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Pieter, ek waardeer jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Alles van die beste en seën.
Yolande K - Nov 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Yolande.
Karen R - Sep 2017
Gemiddeld
Relaxing.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Thank you Karen.
Samantha M - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was rustig.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Samantha! Dit lekker om julle te ontmoet en by ons te onthaal!
Peter O - Jul 2017
Gemiddeld
Lieflike tuine en baie rustig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely gardens and very peaceful.
We had a lovely stay. Service was great and rooms clean. We will definitely stay over again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Thank you Peter! It was a pleasure hosting you.
Helene D - Mrt 2017
Gemiddeld
Donker kamers, nie skoon nie, en linne ook nie.
Lees meerRusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeiedag,
Ons is innig jammer dat dit u ervaring was.
Baie dankie vir die eerlike terugvoer, ons neem dit ter harte.
Geniet die res van julle dag en week.
Vriendelike Groete.
Nikki L - Jan 2017
Gemiddeld
Rustig en voldoende vir ons behoeftes.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeie dag Nikki,
Baie dankie dat julle van ons dienste gebruik gemaak het en vir die terugvoering.
Alles van die beste en seën.
Vriendelike groete
Philip
Wessel S - Jan 2017
Gemiddeld
Rustige ontspanne omgewing om af te skakel van die stadslewe.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeie dag Wessel. Baie dankie dat julle van ons dienste gebruik gemaak het & vir die terugvoer! Alles van die beste & seën! Vriendelike groete Philip
Thane N - Des 2016
Gemiddeld
Nie na verwagting.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeie dag
Jammer dat ons nie in julle behoefte vervul het nie.
Groete
Rusticana Bestuur
Ronelle S - Nov 2016
Gemiddeld
Sal definitief weer daar gaan bly!
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Ronelle! Hoop om julle binnekort weer hier te onthaal!
Chanelle V - Okt 2016
Gemiddeld
Rustige omgewing en netjiese selfsorg-eenhede.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie Chanelle! Dit was lekker om julle te ontmoet! Alles van die beste & seën!
Ingrid M - Sep 2016
Gemiddeld
Too little far too late.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeiedag Ingrid,
Ons is innig jammer oor die slegte ervaring wat u Sondagaand ervaar het.
Dankie vir die kommentaar en dat u ons verskoning aanvaar het.
Ons hoop om julle in die toekom weer te ontvang.
Liezl B - Jan 2016
Gemiddeld
Baie rustige en mooi omgewing. Voel asof jy verdwyn uit stad se geraas en rumoer.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te akkommodeer.
Maureen V - Jan 2016
Gemiddeld
Frustrerend.
Rusticana Gasvryheids Landgoed se terugvoer
Goeie dag Maureen,
Ons is baie jammer dat u 'n slegte ervaring gehad het. Ons waardeer wel u kommentaar en neem ag van die punte genoem.
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusticana Estate, Protea Pad, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom