Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustig by die See

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 90, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustig by die See is 'n knus kamer in die eienaar se hoofhuis in Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike blyplek en meer geskik vir korttermynverblyf, alhoewel gaste wat langer wil bly ook baie welkom is.

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Geriewe sluit 'n yskassie, 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Mosselbaai is 'n hawedorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir die breë Santosstrand en die 19de eeuse Kaap St. Blaize-vuurtoring wat asemrowende uitsigte oor die baai bied. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, voëlkyk, Ziplining en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rooiboklaan 90, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 90, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f630014abf1be7595f8e3a005477abdb6e4260db4acfa1d67ef625a7eba6b7bb82c7215582f1da4c02f29ba6cecbe2d320b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 90 Rooibok Laan Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071694 22.172194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem