LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustig in die Bosveld | LekkeSlaap
+18

Rustig in die Bosveld

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Rustig in die Bosveld
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cynthia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia V
Saam met vriende

Rustige plek om te ontspan.

Pragtige omgewing met 'n goed ingerigte plekkie. Die diere is mak en ons het die stap tussen die wild baie geniet.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Rustig in die Bosveld
Heleen H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld. Eenheid is baie skoon, netjies en ruim. Heerlik rustig met diere wat reg deur die dag by eenheid verby beweeg.

Sien sterre.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie
Bly julle het dit geniet

Rustig in die Bosveld
Angelique H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Gesin met klein kinders

Dit was vreeslik ontspannend en die kiddies het dit so baie geniet. Die buitestort is iets buite die wêreld, gaan dit beslis in die somer probeer.

Sien sterre.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie.
Julle is baie welkom.

Rustig in die Bosveld
Lizahn O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn O
Saam met vriende

Fantastic place! Well situated and excellent facilities!

Our stay was a pleasure from arrival to departure! Already planning to go back!

Felicity T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity T
Gesin met tieners

Het 'n baie lekker naweek gehad.

Die naweek was rustig en die inwoners baie vriendelik. Ons het onsself baie geniet.

Caren S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren S

Definitief rustig soos die naam sê.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies, skoon en goed uitgelê, met alle eetgerei en breekware soos benodig. Die diere kom tot teen aan die huis se heining. Dis 'n lekker plek om te ontspan en die stad uit jou sisteem te kry.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Rustig in die Bosveld
Christo G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Gesin met tieners

Love the place and will definitely go again.

Great place, spacious kitchen area with 2 bathrooms and 3 bedrooms. We will definitely return to this place.

Jorika L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika L
Gesin met klein kinders

Dit was netjies en gerieflik.

Dit was baie lekker. Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer eendag kom.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie.

Rustig in die Bosveld
Robert Z - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die bos.

Baie skoon en netjies. Behoorlik toegerus. Lekker braaiplek. Gasvryheid noemenswaardig.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie. Julle is baie welkom.

Rustig in die Bosveld
Tertia N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie netjies en skoon en die eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Die verblyf was goed gereël, skoon en netjies en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie, Tertia.
Julle is meer as welkom.

Rustig in die Bosveld
Tiaan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan B
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Dit was fantasties. Baie dankie vir alles.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Baie dankie Tiaan, julle is meer as welkom.

Rustig in die Bosveld
Ina S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Verblyf was skoon, netjies en die eienaars loop die ekstra myl vir hul gaste. Baie dankie vir 'n genotvolle verblyf.

Rustig in die Bosveld's terugvoer

Wonderlik! Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang.

Rustig in die Bosveld
Graeme B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme B
Gesin met klein kinders

Mooi skoon, lekker uitsig en Paul en Analise is baie vriendelik.

Sien sterre.

Johan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Relaxed. Enjoyable. Friendly.

Affordable, clean and very friendly. Highly recommendable. Will go back anytime.

Alida K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveld ervaring!

Vriendelik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Baie netjiese, skoon plek met alles wat nodig is om heerlik in die bosveld te ontspan. Die diere loop sommer tussen die eenhede rond en die sonsondergang is amazing.

Ilona V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V
Gesin met tieners

Heerlik!

Anna-lize en Paul is fantastiese mense! Baie gasvry en dadelik reg om te help. Hulle het ons so welkom laat voel. Die huisie was skoon, netjies en goed ingerig. Baie goeie waarde vir geld! Sal beslis weer daar aandoen.

Vanaf R850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-laan 28, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQOaARc9gpAP2IU6JQHEmomXF8mTmbLAHPtwrn3bUaanOoBJ0jP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 28 Heath Avenue Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.921028929805 27.63140180685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!