Parys Akkommodasie by Rustique Paris | LekkeSlaap
+41

Rustique Paris

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40b, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustique Paris bied B&B-verblyf in die hoofstraat van Parys, Vrystaat.

Die verblyf word in 5 kamers met 'n oop, en suite-badkamer gebied. Die kamers het elk 'n privaat ingang. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, haardroër en 'n TV in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid is naby die middedorp waar daar verskeie winkels, banke, vermaakgeriewe en doendinge, soos riviervlotvaart, valskermspring en 'n brouery is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Breestraat 40b, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40b, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14a379bff0963c14deda276e9fbdbb43e0db3c99a2c6da9d18da1fdcf97fcb05fef34cfcd49807a9f0b89df9142377338d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 40b Bree Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.905051721734 27.449067126362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za