LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustyd | LekkeSlaap
+15

Rustyd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rustyd is in Kleinmond en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 4 slaapkamers wat geskik is vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n aparte wasgoedkamer met 'n wasmasjien vir gaste wat langer bly.

In die sitkamer is daar gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die area spog ook met 'n binnebraai en die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet.

Veilige parkeerplek word op die perseel vir 2 voertuie voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustyd sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Rustyd
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4de Straat 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustyd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da5837d73bc2edb197eb5a233f635f0f9b2a1b32aca7f2ec6a9f1b6db4e522b1380459c51217135d2ef47ef748375d8dad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 3 4th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.343595556883 19.029966093254
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem