Craighall Park Akkommodasie by Rutland Guest House | LekkeSlaap
+34
+34

Rutland Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rutlandlaan 48, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rutland Guest House is 'n eiland van stilte in die middel van die stad. Rutland House is sentraal geleë tussen Rosebank, Hyde Park, Randburg en Sandton.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers, 'n gesin-suite met slaapplek vir 3, 'n eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 3 en 'n tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 5. Elke eenheid het 'n privaat ingang deur 'n privaat tuin of binnehof. Alle suites is baie privaat en is weg van die hoofhuis af. Daar is 'n TV met DStv, 'n radio, yskas, ketel, mikrogolf en gratis lekkers, vars vrugte en koekies in elke eenheid.

Die eenslaapkamer- en tweeslaapkamerkothuise is ideaal vir langer verblyf en kan ook op 'n selfsorg-basis bespreek word indien gaste dit so verkies.

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rutlandlaan 48, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rutlandlaan 48, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ztJChITWLXq1FKqbANRHgT6WyAmMMTfHetGR1fXmad7nLeH7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (plek vir 2) 48 Rutland Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 086 999 0018 10:00-22:00 09:00 -26.1242899 28.02291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za