LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rutland Guest House | LekkeSlaap
+34

Rutland Guest House

Gastehuis
Sky-kamer
Vanaf R1 160
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n blou en wit kleurskema. Die ingang is deur 'n privaat stoep. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-stort met 'n toilet. 'n Lessenaar-area en oorgenoeg pakplek word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, vars vrugte, vars melk, beskuit en 'n bakkie lekkers word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ducks-kamer
Vanaf R1 290
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is knus in die aand en sonnig in die dag. Daar is 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, lessenaar-area en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het maklike toegang tot die ontbytkamer en swembad-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer
Vanaf R1 290
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in 'n privaat tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, lessenaar-area en oorgenoeg pakplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Butterfly-kothuis
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 'n kamer wat oor die tuin uitkyk. Daar is 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, kombuisie en 'n aparte sitkamer met 'n gemaklike slaapbank. Daar is ook 'n instapkas. Dié kothuis is ideaal vir langer verblyf.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Orchard Gesinsuite
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié suite het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 1 volwassene of 2 kinders. Die kamer het 'n en suite-stort, yskas, mikrogolf en 'n ketel. 'n Stoepie is langs di eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerkothuis
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is weg van die hoofhuis en die ander kamers af. Daar is 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is daar 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat ten volle toegerus is. Parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Aandete is op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens, toere en vervoer kan gereël word. Alle kredietkaarte word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rutlandlaan 48, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ztJChITWLXq1FKqbANRHgT6WyAmMMTfHetGR1fXmad7nLeH7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (plek vir 2) 48 Rutland Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 086 999 0018 10:00-22:00 09:00 -26.1242899 28.02291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!