LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rydal Beach House | LekkeSlaap
+27

Rydal Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rydal Place 4, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rydal Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis in Umhlanga Rocks. Die ligging bied maklike toegang tot kroeë, winkels, restaurante en Umhlanga se strand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens elk en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 3 badkamers en 'n gastetoilet. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die huis het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis spog met 'n swembad, boma, kroeg en kuierarea.

Die area is veilig met 24 uur-sekuriteit wat patrolleer en kameras in elke straat. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rydal Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rydal Place 4, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rydal Place 4, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79002d714e96c37ab95c8e76707d0e35a5e2d10c90b6333f9498bcfceb54730e42ca38b0fdb2b667ce7b95d3cf9a7b2cf64f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200  per nag (plek vir 6) 4 Rydal Place Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.741551444435 31.075741760119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!