We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid | LekkeSlaap
+11

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Enkelreisiger

Baie maklik om te vind en baie lekker gebly.

Enigste nadeel wat ek kan uitlig is die stortvenster het geen gordyn of blinding voor nie - dus kan verbygangers deur die venster sien as jy buite die stort staan en afdroog.

Hendrik G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Enkelreisiger

Ek het jare terug 'n paar strate van Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid gebly. So die area was baie bekend aan my.

Kan die eenheid aanbeveel aan enige iemand. Dit is naby winkels en winkelsentrums. Baie vriendelike en behulpsame mense met goeie harte. Ek het baie welkom gevoel. Daar was tot koffie, suiker en vars melk in die yskas. Ook sjampoe en en shower-gel in die stort met skoon handdoeke. Sal hulle beslis aanbeveel. Dankie dat ek daar kon bly.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Hendrik, baie dankie vir die ressensie.

Ons waardeer dit dat jy by ons gebly het en jy is enige tyd weer welkom.

Jy is 'n baie netjiese gas.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
James M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James M
Enkelreisiger

Had a good stay. Very quiet area. Good for break away.

Owners should provide internet and DStv, but at the same time they will have to increase the accommodation fees.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

James, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons neem kennis en het dit al oorweeg, maar soos jy tereg meld moet ons dan die tarief verhoog.
Nietemin waardeer ons dit dat jy by ons gebly het.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Henning N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning N
Enkelreisiger

Baie gerieflik. Lekker rustig.

Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer gaan.

Elley F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elley F
Besigheidsreis

Huis weg van die huis.

Was by Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid gewees vir drie weke en het waarlik gevoel soos huis. Oor as genoeg fasiliteite vir my gewees en het my verblyf regtig baie geniet! Ek is baie dankbaar vir die eienaars wat my gereeld op hoogte gehou het met beurtkragmoontlikhede.

Jesse Y - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse Y
Enkelreisiger

I had a pleasant stay at Rynie se Selfsorgeenheid.

I liked the privacy the owners gave me, and it is a quiet area. I would definitely recommend the unit to any individual traveller that is visiting the Northern Suburbs of Cape Town, whether it is for business and/or educational reasons - the unit and the environment as a whole will suit your needs. Thank you for your hospitality.

Francois A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ideale blyplek naby winkelsentrum.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Hallo Francois,

Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Dit was 'n plesier om jou te huisves.

Mag 2021 'n goeie en voorspoedige jaar wees.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Lize E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Besigheidsreis

Mónica is na baie goeie gasvrou en dis baie goeie waarde vir mens se geld. Als wat mens nodig het is daar en dis baie veilig.

Was 'n baie goeie en lekker plek om te bly.

Jean H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou, lekker privaat akkommodasie, skoon en het alle geriewe om verblyf aangenaam te maak. Veilige eie parkering agter elektriese hek. Hoogs aanbeveel.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

More Jean

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.

Dit was so 'n voorreg om u by ons te verwelkom. U is 'n model gas en is enige tyd weer welkom.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Annabelle M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Enkelreisiger

Onverbeterlik!

Ek sal die eenheid 100% gee as ek kan.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Annabelle, baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer iewers te verwelkom.

Groete

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Gerda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Enkelreisiger

Die verblyf en diens was puik gewees.

Die selfsorgeenheid is netjies en smaakvol ingerig. Die diens wat ek ontvang het vandag my bespreking bevestig is was uit die boonste rakke gewees. Ek sal Rynie se selfsorgeenheid beslis aanbeveel.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Gerda,

Baie dankie vir die resensie. Jou boodskap beteken baie vir ons.

Jul is enige tyd weer welkom.

Groete

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Marelize W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize W
Besigheidsreis

Die kamer was perfek vir my behoeftes.

Dankie, was perfek. Sal weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The room was perfect for my needs.

Thank you, was perfect. Will go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Hallo Marelize,
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te laat. Dit was 'n absolute plesier om u man by ons te verwelkom. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Estelle V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Besigheidsreis

Lekker geslaap.

Ek het veilig gevoel en lekker geslaap.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Estelle, baie dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word verwelkom en opreg waardeer.

Ek hoop om u weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Andre L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Alles was perfek.

Skoon, netjies, ruim en sentraal geleë. Sal beslis weer hier kom bly.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Hallo Andre,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te voltooi.
Dit word opreg waardeer.
Jy is enige tyd weer welkom.

Groete,
Monica

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Traffic Expert Solutions (pty) Ltd C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Traffic Expert Solutions (pty) Ltd C
Enkelreisiger

Dit was skoon en netjies en eienaars is baie vriendelik.

Baie dankie vir die gerieflike verblyf. Dit was aangenaam gewees.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Dit was 'n plesier om u by ons te verwelkom.

Ons hoop ons sien u weer in die nabye toekoms.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Jan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Enkelreisiger

Voel soos jou eie huis.

Baie gasvrye eienaars. My bietjie meer as twee maande se verblyf hier was rêrig aangenaam. Die mense laat jou so tuis voel amper as of dit jou eie huis is sonder dat daar op jou privaatheid inbreek gemaak word. Wanneer ek weer in die Kaap moet wees sal hulle my eerste keuse wees.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Jan, ons mis u reeds. U het regtig soos deel van ons gesin begin voel. U was 'n perfekte gas; 'n ware gentleman.
OnshHoop om u weer eendag in die nabye toekoms te verwelkom.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Hazel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Enkelreisiger

Fantastic .

Excellent service, friendly.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Dear Nomsa,

Thank you very much for taking the time to complete a review. It was such a pleasure to host you.

I look forward to seeing you again in the near future.

Kind regards,
Monica

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Christopher M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Enkelreisiger

Gasvry, vriendelik en goeie waarde vir geld.

Ek het vir my broer 'n bespreking gemaak om hier tuis te gaan. Monica was nie net baie behulpsaam en spoedig met kommunikasie nie, sy was ook uiters vriendelik en het uit haar pad gegaan om my broer se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die selfsorg-eenheid is goed versorg, netjies en privaat. Die area is rustig; 'n buurt waarin jy gemaklik kan voel om te stap, of vinnig te ry na die naaste winkelsentrum, bv. Tygervallei (minder as 10 min weg). Ek sal enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan.

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie in te dien. Dit word opreg waardeer.

Ryan is altyd welkom en dit is baie gemaklik om met jou te kommunikeer.

Hoop om spoedig weer van jul albei te hoor.

Groete,
Monica

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Vanaf
R379
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R379
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R379
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R379  per nag (plek vir 1) 18 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem