Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R379 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is lekker naby.
Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18