Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R349 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is lekker naby.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R349 per nag (plek vir 1) 22 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102