Rynie se Selfsorgeenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rynie se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. In die slaapkamer is daar 'n enkelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, en eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad op die perseel gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Rynie se Selfsorgeenheid sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rynie Se Selfsorgeenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R399 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za