LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rynie se Selfsorgeenheid | LekkeSlaap
+15

Rynie se Selfsorgeenheid

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Rynie se Selfsorgeenheid
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lize E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Besigheidsreis

Mónica is na baie goeie gasvrou en dis baie goeie waarde vir mens se geld. Als wat mens nodig het is daar en dis baie veilig.

Was 'n baie goeie en lekker plek om te bly.

Jean H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou, lekker privaat akkommodasie, skoon en het alle geriewe om verblyf aangenaam te maak. Veilige eie parkering agter elektriese hek. Hoogs aanbeveel.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

More Jean

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word opreg waardeer.

Dit was so 'n voorreg om u by ons te verwelkom. U is 'n model gas en is enige tyd weer welkom.

Rynie se Selfsorgeenheid
Annabelle M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M
Enkelreisiger

Onverbeterlik!

Ek sal die eenheid 100% gee as ek kan.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Annabelle, baie dankie vir die resensie dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer iewers te verwelkom.

Groete

Rynie se Selfsorgeenheid
Gerda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Enkelreisiger

Die verblyf en diens was puik gewees.

Die selfsorgeenheid is netjies en smaakvol ingerig. Die diens wat ek ontvang het vandag my bespreking bevestig is was uit die boonste rakke gewees. Ek sal Rynie se selfsorgeenheid beslis aanbeveel.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Gerda,

Baie dankie vir die resensie. Jou boodskap beteken baie vir ons.

Jul is enige tyd weer welkom.

Groete

Rynie se Selfsorgeenheid
Marelize W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize W
Besigheidsreis

Die kamer was perfek vir my behoeftes.

Dankie, was perfek. Sal weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The room was perfect for my needs.

Thank you, was perfect. Will go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Hallo Marelize,
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te laat. Dit was 'n absolute plesier om u man by ons te verwelkom. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete

Rynie se Selfsorgeenheid
Estelle V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Besigheidsreis

Lekker geslaap.

Ek het veilig gevoel en lekker geslaap.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Estelle, baie dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit word verwelkom en opreg waardeer.

Ek hoop om u weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete

Rynie se Selfsorgeenheid
Andre L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Enkelreisiger

Alles was perfek.

Skoon, netjies, ruim en sentraal geleë. Sal beslis weer hier kom bly.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Hallo Andre,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te voltooi.
Dit word opreg waardeer.
Jy is enige tyd weer welkom.

Groete,
Monica

Rynie se Selfsorgeenheid
Marnitz C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnitz C
Enkelreisiger

Dit was skoon en netjies en eienaars is baie vriendelik.

Baie dankie vir die gerieflike verblyf. Dit was aangenaam gewees.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Dit was 'n plesier om u by ons te verwelkom.

Ons hoop ons sien u weer in die nabye toekoms.

Rynie se Selfsorgeenheid
Jan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Enkelreisiger

Voel soos jou eie huis.

Baie gasvrye eienaars. My bietjie meer as twee maande se verblyf hier was rêrig aangenaam. Die mense laat jou so tuis voel amper as of dit jou eie huis is sonder dat daar op jou privaatheid inbreek gemaak word. Wanneer ek weer in die Kaap moet wees sal hulle my eerste keuse wees.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Jan, ons mis u reeds. U het regtig soos deel van ons gesin begin voel. U was 'n perfekte gas; 'n ware gentleman.
OnshHoop om u weer eendag in die nabye toekoms te verwelkom.

Rynie se Selfsorgeenheid
Hazel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Enkelreisiger

Fantastic .

Excellent service, friendly.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Dear Nomsa,

Thank you very much for taking the time to complete a review. It was such a pleasure to host you.

I look forward to seeing you again in the near future.

Kind regards,
Monica

Rynie se Selfsorgeenheid
Christopher M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Enkelreisiger

Gasvry, vriendelik en goeie waarde vir geld.

Ek het vir my broer 'n bespreking gemaak om hier tuis te gaan. Monica was nie net baie behulpsaam en spoedig met kommunikasie nie, sy was ook uiters vriendelik en het uit haar pad gegaan om my broer se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die selfsorg-eenheid is goed versorg, netjies en privaat. Die area is rustig; 'n buurt waarin jy gemaklik kan voel om te stap, of vinnig te ry na die naaste winkelsentrum, bv. Tygervallei (minder as 10 min weg). Ek sal enigeen aanbeveel om hier tuis te gaan.

Rynie se Selfsorgeenheid's terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie in te dien. Dit word opreg waardeer.

Ryan is altyd welkom en dit is baie gemaklik om met jou te kommunikeer.

Hoop om spoedig weer van jul albei te hoor.

Groete,
Monica

Rynie se Selfsorgeenheid
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Vanaf R349
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koringblomstraat 16, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWlBiIpkyk6L9js3rhQiHqWxi4t7mJQ8NzFJZX8vDe5pfmpofWK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R349  per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!