RyQ-C
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
RyQ-C, kort vir "Ruik Die See" in Afrikaans, 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Jeffreysbaai geleë is en bied gehalteverblyf vir 'n gesin. Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en word slegs deur trappe bereik. Dit is 100 m vanaf die Supertubes.
Dié eenheid bied slaapplek aan maksimum 7 volwassenes en 2 kinders, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het 'n stapelbed vir kinders.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gasstofie is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.
Daar is 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n TV met die volle DStv-pakket, bordspeletjies, veerpyltjies en 'n foosball-tafel.
Veilige parkeerplek met geslotekring-televisiekameras is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by RyQ-C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 7
Ligging
- Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink RyQ-C het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom