Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RyQ-C

Selfsorg
RyQ-C
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag, vir 9 mense
Beskrywing

Die eenheid het 3 slaapkamers. Twee het ‘n dubbelbed en ‘n enkelbed. Die derde kamer het twee enkelbeddens. Daar is twee badkamers waarvan een en-suite is. Die woonstel het 'n sitarea met 'n TV wat Openview het en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus is. Daar is 'n braai-area op die dek met TV met eksklusiewe DSTV. Daar is trappe wat na hierdie eenheid lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rampartyrtjies, henpartytjies of werkspartytjies word toegelaat nie. Die vakansieverblyf is geskik vir gesinne en paartjies.

Ons versoek gaste om te laat weet hoe laat hulle gaan inklok sodat daar reëlings vir die oorhandiging van die sleutels getref kan word.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Beddegoed word voorsien.

Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.

Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is via bankoorplasing terugbetaalbaar 5 - 7 werksdae na die uitklokdatum nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer as die bespreekte aantal gaste op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie oorhandig word mits die sleutel- en breekskadedeposito ontvang is nie. Sou daar enige aanduiding wees van sigaretrook, vuil skottelgoed en/of die huis morsig agterlaat is, sal geen deposito terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag, vir 9 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc98dfed5b8f091f06c10516f725d267756b5b334b9d5ef7045cca175dd74a5b7689cbfa919131a7c46d026ebfb8716e57f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 7 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem