Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabi Falls Accommodation

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 15 resensies vir Sabi Falls Accommodation
Netheid
3.1/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
2.9/5
Waarde vir geld
2.9/5
Anari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ongelukkig nie lekker gebly nie - glad nie wat die foto's op die webwerf gewys het nie. Ons het bespreek vir twee aande, maar na die eerste aand het ons besluit om eerder huis toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Satisfied, comfortable, enjoyable, safe and great view from jacuzzi and outside porch.

Friendly welcome, practical and clean stay. Awesome jacuzzi after traveling, great sleep and very satisfied. Will visit soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyera F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Beyera F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker geslaap nie.

Geen warm water nie! Geen mikrogolfoond nie, moet gemeenskaplike yskas deel. Leë drankbottels wat rondstaan. Vuil beddegoed met vetkolle op, matras wat deurgelê is en meer spring as matras is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moleboheng M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moleboheng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and the place is near many tourist attractions so it was much easier to travel to different sites.

The room didn't have toilet paper or spray.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telmah M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telmah M
Enkelreisiger

Just what I needed.

It was okay and close to town as well as where we wanted to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle A
Gesin met tieners

Baie lekker.

100%. Veilig en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We like the peace and quiet of the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle J
Gesin met tieners

Sjoe, wat 'n absolute teleurstelling!

In my lewe sal ek nie die verblyf aanbeveel aan enige iemand nie! Kom ons begin by die begin. Ek het maande terug bespreek – 'n spesifieke eenheid wat ek gedink het sou genoeg spasie hê. Ewe skielik toe ons daar aankom is die eenheid dubbel geboek. Hoe is dit moontlik? Ons het juis vriende daar ontmoet en het spesifiek daai kamer nodig gehad vir 'n ekstra bed. Ons word toe geskuif na 'n aaklige kamer. Daar is nie 'n waaier of yskas of selfs handdoeke nie. Dis vuil en die toilet lek permanent. Ons het die kraantjie toegedraai om te kon slaap, aangesien dit die hele tyd lawaai. Die stort se vloer is so aangepak met seep en gemors dat dit regtig 'n gesondheidsrisiko is. Daar is geen sekuriteit nie. Die palisadehek agter teen die erf staan permanent oop. Dis nie lekker as mens dink jy is op pad op vakansie en dis die bekommernis wat jy moet mee slaap nie. Maar in elke geval. Ons het onder by die kuierarea gesit en kuier toe twee dronk mans kom inmeng en geselsies wil maak. Daar is geen maar geen beskerming nie. Hulle was so opdringerig dat ons opgepak het en in die beknopte kamertjie gaan sit en kuier het. Die ekstra bed wat hulle ingebring het vir my seun was 'n basis en 'n kampmatras. Nee wat, hou verby!

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisco G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francisco G

Daar was nie 'n wasbak om skottelgoed te was nie en hul het goed in die grasveld gebrand wat mense met asma affekteer en in die flats ingekom het.

Nadia was vriendelik en het haar beste probeer, moes net verduidelik het hoe dinge werk wat nie gedoen was vandat ons aangekom het nie. Anders het ons lekker gebly. Nadia is vriendelik, die braai op die stoep was gevaarlik en kon enige oomblik omval. Anders is hul vriendelik. Kamers is mooi skoon, enkelbeddens se matrasse was bietjie dun. Daar is nog werkies om the doen. Geen TV. Geen radio. Ons het ons eie goed gevat.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B
Gesin met klein kinders

Fasiliteit was goed. Veiligheid nie so goed nie, huismoles a.g.v bure.

Fasiliteit skoon, baie spasie en area is idilies. Mikrogolf nie gewerk nie. Geen braai tang. Selfsorg maar nie wasbak om skottelgoed te was nie. Omtrent middernag het gasheer en bure op mekaar geskree en mekaar gedreig met geweld by die deur van die eenheid waar my kinders geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabi Falls Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en jammer vir ongerief wat die buurman veroorsaak het. Ek het reeds die geraas wat gepla het probeer uitsorteer ter wille van my gaste. Dit is 'n selfsorg eenheid, maar nogsteeds verskaf ons dienste om elke oggend gaste se skottelgoed te was. Ongelukkig het die mikrogolf gebreek sonder ons wete en is wel vervang.

Sabi Falls Accommodation
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91574fe6fd06a1669dca0bf54abddf13b60b518e75ee656bea1f8e1895dcb659973933e55a5e5f36fa092fd462d31040c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 15 5 1 4 17 Maliveld Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.091389190336 30.782447924063