Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Self-Catering Apartments

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Sabie Self-Catering Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erica M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die eenheid was baie mooi en mooi toegerus. Alles wat mens nodig het. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie En Annalise M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek in die hart van Sabie. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Dit is 'n pragtige en smaakvolle plek met alles wat jy nodig het. Annelise se kommunikasie met ons was puik en die plek was ruim en gemaklik. Dit het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, lekkerste, gerieflikste, ruimste plekkie! Hoogs aan te beveel! Eerste klas!

Annelise jy en jou span is die heel beste! Is persoonlik deur jou hartlik welkom geheet en tuis laat voel! Sal jou vir seker weer ondersteun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aseef C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aseef C
Gesin met klein kinders

Private, well kept apartment with a sense of tranquility.

A beautiful and relaxing place to get away from the busy city. It had a very cute setup and very private. We all enjoyed our stay and glad it was undisturbed by monkeys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik en gerieflik.

Die eienaar Annelize het ons opgegradeer na 'n luukse eenheid omdat dit beskikbaar was. Ons waardeer dit baie. Die eenheid bevat alles om verblyf gemaklik te maak: ekstra noodwater, braaiboksie, klein kragopwekker, LED-liggies. Ook wonderlike advies oor die besienswaardighede en paaie met padkaarte daarby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het al die ekstra goedjies raak gesien en geniet. Mooi bly.

Sabie Self-Catering Apartments
Rene S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens. Goed geleë en pragtige uitsig.

Ek was daar saam my dogter en skoonseun en my 2 kleinseuns en daar was oor genoeg spasie en het ons nooit beknop gevoel in die woonstel nie. Die 2 badkamers was 'n bonus sodat ons nooit vir mekaar hoef te gewag het nie. Was regtig die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie, gerieflik geleë en waarde vir geld.

Ons het 5 nagte gebly in Woonstel C. Die eenheid was skoon en perfek ingerig, niks gekort nie en die gasvrou was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Skoonste eenheid waarin ek in 'n lang tyd was! Perfek geleë en bied die rustigheid wat belowe word. Dankie vir 'n wonderlike kuier, hoop om julle gou weer te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie dat vir die terug voer. Dankie dat julle die ondervinding gedeel het met toekomsige gaste. Dit was a groot plesier om so n oulike familie hier by ons te he. Mooi bly.

Sabie Self-Catering Apartments
Rita N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely experience with very good service.

Apartment was neat en stylish. Beautiful view en conveniently situated. Annelise was an excellent host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek K
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was rustig en sorgloos. 'n Regte huis weg van die huis af!

Gedurende ons verblyf was alles perfek. Die ligging was na aan al die besienswaardighede wat ons wou opsoek. Ek sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dré M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dré M
Saam met vriende

De appartementen zijn compleet en zorgvuldig ingericht en zijn hartelijk ontvangen met een goede dienstverlening.

De appartementen zijn compleet en zorgvuldig ingericht. We zijn hartelijk ontvangen en een goede dienstverlening. De dagelijkse schoonmaak is er fijn. De ligging is prima met veel mogelijk heden in Sabie en de the Lonecreek falls en rondom Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was redelik netjies, maar kort beslis aandag aan die kombuiskaste, asook die buite-area. Advertensie misleidend.

Die eenheid was redelik netjies, maar beslis nie soos op die geadverteerde foto nie. Kombuiskaste kort aandag, die eenheid kort beslis ook aandag. Advertensie is misleidend, ons het heeltemal 'n ander eenheid gekry en die standaard was nie wat ons verwag het nie. Sitkamerbanke kan gerus vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Hi Elsie,
Dankie vir die terug voer.
Ek glo wel dat jy miskien die verkeerde "review" gegee het? Die rede hoekom ek dit se is dat ons fotos wel die woonstel wys soos dit is. Kyk asseblief of julle Apartment C bespreek het, dis hoe ek die bespreeking ontvang het. As nie, laat my weet sodat ek kan sien waar die fout ingekom het.
Dit was so lekker om met julle te gesels en ek het regtig die indruk gekry dat julle meer as gelukkig was met die eenheid, selfs die oe en aah toe julle instap. Self n soen-groet totsiens.

Sabie Self-Catering Apartments
Ellen B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B
Gesin met tieners

Bo verwagting!

Ons het geniet van die pragtige plek! Skoon, netjies en van alle gemakke voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Sabie Self-Catering Apartments
Maureen R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

As jy wil uitrus is dit die plek om te wees. Netjiese, skoon plek. Als wat mens nodig het is daar. Sal enige tyd weer by hul gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samu M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Words cannot describe how wonderful it was.

We had the best time there, I cannot put it into words how amazing the place is. Friendly staff and very well taken care of apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Your review is so much appreciated. Thank you.

Sabie Self-Catering Apartments
Benita G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita G
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld, hartlike ontvangs deur Annelise, Elizma se persoonlike aandag/omgee was spesiaal, eenheid het aan alle vereistes voldoen!

'n Netjiese eenheid en uitstekende waarde vir geld. Ons is hartlik deur Annelise ontvang en Elizma se persoonlike omgee was spesiaal. Die eenheid het voldoen en baie vereistes oortref. Ons kan die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dis altyd lekker om sulke mooi mense te verwelkom. Ons werk hard daaraan om ons eenhede spesiaal te maak en ons is bly julle het dit so beleef. Groete uit Sabie, Annelise en die span.

Sabie Self-Catering Apartments
Natasha J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Pragtige selfsorg-eenhede. Skoon en baie netjies.

Huis weg van die huis af. Asemrowende eenhede. Het welkom en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie!

Sabie Self-Catering Apartments
Meliza L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza L

Baie mooi, gerieflike plek.

Kan baie beslis hierdie plek aanbeveel vir enige een wat in Sabie wil vakansie hou. Baie goed ingerig. Het my verblyf baie geniet. Sal vir seker weer daar inboek wanneer ek weer in Sabie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier sommer gou weer en stuur julle vriende.
Groete,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Erica C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica C
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Het lekker gekuier, maar die bad het aandag nodig. Ons het in die eenheid vir 5 gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ek het na die bad gekyk en gesien die silikoon moet so bietjie opgeknap word. Doen dit sommer more. Mooi bly en kom kuier gou gou weer. Groete, Annelise, Elizma en die span.

Sabie Self-Catering Apartments
Nico F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë in Sabie, maar tog heerlik stil en rustig.

Baie vriendelike ontvangs en die eenheid was gereed vir ons. Eenheid "D" is baie ruim; moderne kombuis met alle moontlike geriewe vir selfsorg. Die groot sitkamer is 'n bonus en die en-suite slaapkamer gerieflik met baie pakplek. Rustige stoep/braai-area met uitsig oor interessante tuin. Ideaal geleë om die besienswaardighede/eetplekke van Sabie te voet te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ons is bly dat julle alles geniet het en die akkommodasie gemaklik gevind het.
Dit was n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer. Groete uit n pragtige Sabie. Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Marc D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dit was skoon, netjies en gemaklik. Dit was soos om by vriende te wees. Sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die "review" Dit word baie waardeur. Hoop om julle sommer nog baie te sien.
Groete uit n pragtige Sabie, Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Fanie E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Eienaar was net ongeskik met my gewees maar sy het toe kom oopsluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you for the review.

Sabie Self-Catering Apartments
Samuel D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We had a good time, lovely rooms. It's a home away from home. Service was perfect from the day we arrived to our last day. Annelise, the owner, gave us a warm welcome with all relevant information on site to visit. Thanks Annelise, we will see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Hi Sam, thank you for the review! It was a pleasure hosting you and we will be happy to welcome you back. We are so glad you enjoyed our Apartments and service! Keep well till next time. Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Lesego M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M
Enkelreisiger

I enjoyed my stay at Sabie. I'd definitely recommend it to my friends.

Everything was on point, rooms were clean, hospitality out of this world, thinking of going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you for your valued review! It is great to see that you have enjoyed your stay and that you will be coming back soon!
Kind regards,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Cecilia R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Oulike blyplekkie, netjies, skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier by ons te verwelkom! Dankie vir die terugvoer! Tot volgende keer.
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Mario E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie lekker gebly en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Sien julle graag weer sommer gou-gou!

Sabie Self-Catering Apartments
Chantoné F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantoné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, netjies, skoon, alles wat mens kan nodig he vir 'n wegbreek.

Sabie Self Catering eenhede is skoon en netjies en alles wat mens sal nodig hê. Het die tydjie daar vreeslik geniet. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam. Dis rustig en geleë in die natuur. Sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer! Ek is bly julle het die verblyf geniet en sien daarna uit om julle sommer gou gou terug te verwelkom!
Groete uit n pragtige Sabie,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Surette M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette M
Gesin met tieners

Netjiese verblyf met bederfbadkamer.

Ons het in 'n lieflike woonstel gebly. Dis pragtig, netjies en volledig ingerig. Ons is gasvry ontvang met al die nodige inligting wat ons van die verblyf moes weet. Die badkamer is pragtig gedoen en het voorwaar na 'n bederf gevoel. Alhoewel ons min by die woonstel was deur die dag, was ek baie meer as gelukkig met my keuse van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelde S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelde S
Gesin met tieners

Gasvryheid, skoon en netjiese plekkie.

Baie lekker plekkie om by te woon. Ons is vriendelik ontvang en was sommer dadelik tuis. Die plekkie is baie mooi skoon en netjies. Die inligtingboek het ons ook baie gehelp. Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese plekkie.

Rustige omgewing binne loopafstand van eetplekkies en Spar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle is welkom enige tyd by ons rustige plekkie in die mooi deel van die land!
Groete,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Retshepile M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retshepile M
Gesin met klein kinders

A nice place to spend your holiday.

We had a nice stay, nice and quiet, walking distance to the shops we really enjoyed our stay. I will recommend it to my friends who want to visit Mpumalanga. It's central to all the entertainment places in Mpumalanga.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you for your review. We do indeed have a great location and it makes it so easy to explore all the waterfalls and natural scenes around us! The fact that you can walk to the shops and restaurants is an added bonus. Please come and visit again soon! And thank you for referring your friends and family.
Keep well, Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Lynette V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en baie goed geleë.

By ons aankoms is ons vriendelik deur Annelise ontvang. Die eenheid is ruim en skoon met al die nodige geriewe, Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G
Saam met vriende

Baie goed vir die prys.

Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annick S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek!

Julle het ons verblyf die moeite werd gemaak. Die diens is fantasties. Sal enige iemand aanbeveel om te gaan! Baie dankie vir julle topgehalte diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Sooo bly dat julle dit geniet het! Was lekker om julle hier te he en sien uit om julle terug te verwelkom op julle herdenking!
Groete, Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Erica C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica C
Gesin met tieners

Ons het dit geniet sal weer gaan.

Die eenheid was skoon en netjies. Die stortarea in badkamer kan verbeter asook braaigeriewe. Ons het lekker daar gebly sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons probeer om voortdurend te verbeter en waardeur die terug voer. Die stort area is so ontwerp dat 'n rolstoel persoon dit ook kan gebruik. Die water mors wel en ek het nou n stort deur gekry wat die klein probleempie sal oplos. En, die braai vervang ek gou gou na 'n lekkerder een!
Mooi bly, en hoop ek sien julle weer een van die dae!
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Rebecca K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K

Baie aangenaam.

Bekostigbaar, skoon, vriendelik en 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Dit is altyd lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dit maak al die harde werk die moeite werd.
Dankie dat julle hier by ons gebly het. Kom kuier sommer gou gou weer!
Groete uit 'n pragtige Sabie,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Jolette L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolette L
Gesin met tieners

Baie vriendelike en gemaklike plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Die diens was baie goed, en die eenheid was gemaklik met alles wat ons nodig gehad het vir ons nag. Alles was maklik bereikbaar. Ons het sommer gestap restaurant toe! Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D
Gesin met klein kinders

Wonderful.

We had a wonderful weekend, the apartment had everything you need. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us at Sabie Self-Catering Apartments. It was lovely to meet you and your family and we hope to welcome you back soon!

Sabie Self-Catering Apartments
Chantelle C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met tieners

Die perfekte verblyf met alles wat jy nodig het!

Ek en my ouers en het vir 3 nagte by Sabie Self Catering Apartments geslaap om die omliggende area te sien en die woonstel waarin ons gebly het was byna net so mooi soos die natuur! Jy kry alles wat jy sal nodig het, plus 'n mooi uitsig en vriendelike diens. Selfs al stel jy meer belang in die areas nader aan Graskop, sou ek beslis aanbeveel om eerder Sabie Self Catering Apartments jou rusplek te maak. Baie dankie aan Annelise vir haar uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Beste Chantelle,

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek is bly julle het jul verblyf hier by Sabie Self-Catering Apartments geniet. Dit was 'n groot plesier om so 'n vriendelike familie by ons te hê. Ons doel is om ons gaste alles te gee wat hulle nodig het vir selfsorg teen n billike tarief.

Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Groete van ons pragtige Sabie,
Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Miko L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miko L
Gesin met klein kinders

Goed geleë in 'n pragtige deel van ons land.

Ons het heerlik gebly, die eenheid is mooi en word daagliks skoongemaak en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Hi Miko.
Baie dankie vir die resensie. Dit was n groot plesier om julle in ons mooi deel van die land te verwelkom.
Hoop om julle gou weer te sien. Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Petro M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M
Enkelreisiger

Baie rustig!

Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer

Hi Petro,
Dankie vir die terug voer. Ons verwelkom julle graag terug hier by ons by Sabie Self Catering Apartments.
Groete, Annelise

Sabie Self-Catering Apartments
Zamdile M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamdile M
Saam met vriende

Superb stay we had.

The place was clean and very neat. We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marion W
Gesin met tieners

Comfortable and well appointed unit.

Annalize very welcoming on arrival. Unit clean, well furnished and very well appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas F
Gesin met tieners

Wegkomplekkie in Sabie.

Baie netjiese plek. Word daagliks skoongemaak wat baie lekker is. Kan dalk net meer eetgery en koppies aanskaf. Daar is net 3 van elk. Ons het nie baie tyd by die woonstel spandeer omdat daar so baie te siene is in Sabie en die omliggende dorpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Saam met vriende

Netjiese en ruim plekkie. Goed geleë.

Baie lekker plekkie om te bly en om Sabie te verken. In die dorp naby al die eetplekke. Mooi netjies en lekker ruim. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Akkomodasie teen 'n billike prys.

Die personeel by Sabie Self-Catering apartments was was altyd vriendelik en hulpvaardig. Hulle het altyd die beste oplossings vir ons navrae gehad en ons met warm gasvryheid ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vir 3 nagte oorgebly, tydens SASOL Rally.

Dis baie bevredigend. Die stort is net nie herstel nie, alhoewel die eienaar bewus was van die probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent. We loved it!

It was an amazing place, would recommend it to everyone and would not mind going there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Ons het dit baie geniet, die eenheid was baie netjies en goed toegerus met als wat mens benodig. Die ligging van die eenheid is baie goed en ons kon stap na die restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phindile Z - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile Z
Gesin met klein kinders

The place was awesome!!!

We really enjoyed the friendly staff and excellent service received there. The place is well located as all our basic needs where met, although we could rest, shops and restaurants are not too far. It's the best place to visit and we will surely make it a family tradition to at-least come through to Sabie Self-Catering Apartments, once a year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en gerieflik.

Eerste indrukke: baie skoon, netjies en modern. Daar is alles wat 'n mens benodig. Dit is loopafstand van die winksentrum. Groot dank aan Annelize. Sy was baie vriendelik en baie gasvry ten alle tye. Dankie. Sal enige iemand aanbeveel en met lof van jul praat. Dankie nogtans - die week was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Gesin met klein kinders

Dit was regtig 'n "awesome" ervaring. Ek sal verseker weer gaan.

Die verblyf was uiters netjies en die kliëntediens baie vriendelik. Dit was verseker ook baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met vriende

Dankie vir heerlike verblyf!

Baie netjiese en skoon verblyf. Ons het heerlik gekuier en sal julle definitief aanbeveel, nogmaals baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Besigheidsreis

Aangenaam en rustig; kon lekker ontspan!

Sal weer gebruik maak van LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mika D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mika D
Saam met vriende

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V
Gesin met klein kinders

Dit was goed.

Dit was goed genoeg en ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombikayise K - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time

The place was clean, and neat . My partner and I loved the quietness of it. We will surely recommend it to our friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D1KUA6BHXk4bxlI9t1F9g6HBvLnmUpWqoGDImyApcZgm8QMqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814