LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sabie's Guesthouse | LekkeSlaap
+19

Sabie's Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Convention-straat 29, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sabie's Guesthouse bied gerieflike verblyf in die dorpie, Reitz in die Vrystaat. Dié gastehuis is oorkant die sportgronde in 'n rustige area.

Verblyf word in 4 en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n TV, lessenaar, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike leefarea, eetkamer en kombuis vir selfsorg. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorp. Reitz is sowat 55 km vanaf Bethlehem en 112 km vanaf Harrismith.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sabie's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Convention-straat 29, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Sabie's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reitz Vrystaat
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Convention-straat 29, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c57fa509180b2ce0891821675a83df9129a4168433de3aaa7efc9ff34d971d5d8936396a5f01c029cfd595a17f812bc1858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 29 Convention Street Reitz 9810 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.795531 28.425357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!