Dinokeng Akkommodasie by Sable House Country Retreat | LekkeSlaap
+23
+23

Sable House Country Retreat

Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Kameelfontein, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sable House Country Retreat is in die pragtige, rustige omgewing geleë op die damwal van die Roodeplaatdam. Met groot vensters, word die kalmte en atmosfeer van die gebied in die huis ingetrek. Dit is 'n veelsydige plek wat verblyf bied vir korporatiewe gaste, vakansiegangers en dis die ideale wegbreekplek vir 'n romantiese rustige naweek.

Akkommodasie bestaan uit 27 slaapkamers wat in 13 eenhede verdeel is. In elk van die eenhede is daar 2 en suite-slaapkamers, 'n sitarea, eetarea, volledig toegeruste kombuis en 'n balkon met braaigeriewe wat oor die rustige bosveld uitkyk. Buiten die groot verskeidenheid wild om af te neem, kan gaste ook deel neem aan aktiwiteite en gebruik maak van geriewe soos tennis, vlugbal, stap, draf, voëlkyk en swem in ons Olimpiese swembad. Daar is selfs 'n a la carte-restaurant met 'n sportkroeg.

As jy vooruit bespreek kan Sable House Country Retreat ook skoonheidsbehandelings, persoonlike afrigters en toegang tot die volledig toegeruste gimnasium en gholf- en muurbalbane. Besigtigingstoere en lughawependeldienste is ook beskikbaar by dié plattelandse toevlugsoord.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Sable House Country Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Kameelfontein, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Sable House Country Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Kameelfontein, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWRkZTA4LTg5ZjUtNDYzMi04YmIzLTFlNjViZTdkNjAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Nr 7 Eland Street Sable Hills Waterfront Estate 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.625989 28.380668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za