LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sabuti HL152 | LekkeSlaap
+17

Sabuti HL152

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 755 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sabuti HL152 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die derde verdieping en is op die Simbithi Eko-landgoed in Ballito geleë. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die hoofswemstrand en verskeie winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers is en suite. Die ander 2 slaapkamers deel die derde badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, 'n wasmasjien, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea bied toegang tot die privaat patio met buitemeubels en braaigeriewe. 'n Privaat Jacuzzi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Sabuti bied 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Sabuti HL152 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sabuti HL152
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sabuti HL152 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 755
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 755
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tambotie-rylaan, Simbithi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1ydZ4dIhw4InxHl7EbZdAENqEcdxGHs1OLYiAAfmOdYeuJ493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 755  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Tambotie Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.518929083773 31.223331278049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!