Sabuti HL187

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sabuti HL187 is 'n stylvol gemeubileerde selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die gesinsvriendelike en veilige Simbithi Eko-landgoed. Die woonstel het 'n uitsig oor een van die kompleks se swembaddens en 100 m daarvan af.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n gastebadkamer. Elke slaapkamer het lugversorging. Die eenheid is ruim met 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf toegerus. Die eetkamer het sitplek vir 8.

Die beskutte patio met stapeldeure het 'n tweede eetarea, wasbak, tuimeldroër en gaste toilet en lei na 'n houtdek met 'n Jacuzzi met 'n see-uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Sabuti HL187 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sabuti HL187 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 193 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za