Sabuti HL23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sabuti HL23 is 'n woonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike selfsorgverblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers beskik oor 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed en daar is 2 dubbelstapelbeddens in die vierde slaapkamer. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n oond en 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het lugversorging en gemaklike rusbanke om op te ontspan. Daar is ook 'n TV. Skuifdeure lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels, 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n addisionele, oop parkeerplek vir nog 'n motor.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

Sabuti HL23 is ryafstand vanaf die strand, winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sabuti HL23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 740 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za