Sabuti HL89

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sabuti HL89 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dit is net 'n kort motorrit van die hoofswemstrand en verskeie winkels af.

Die woonstel het 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 2 badkamers wat elk ingerig is met storte en baddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is 'n sitarea in die leefarea met 'n platskerm-TV en DStv-kanale asook 'n eetarea. Die leefarea lei na die ruim patio met braaigeriewe, 'n Jacuzzi en see-uitsigte.

Ander geriewe sluit in: lugversorging en skoonmaakdienste. Skoonmaakdienste is nie beskikbaar op Sondae of openbare vakansiedae nie. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 voertuie. Die woonstelgebou het 'n gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sabuti HL89 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 489 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za