LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sackville Place | LekkeSlaap
+28

Sackville Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sackville Place 20, Durban-Noord, Durban , 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Sackville Place is 'n lieflike, lig en lugtige familiehuis in die noorde van Durban sowat 2,1 km vanaf die Beachwood Gholfbaan en 3,7 km van Virginia Beach af. Sackville Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op 'n residensiële erf waar daar verskillende huurders in kothuise op die erf bly.

Die huis bied 'n ruim ingangsportaal wat lei na 'n oopplan-kombuis en -eetarea, 'n TV-kamer en 'n groot dek met 'n dak wat ideaal vir onthaal is. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die dek, boonste stoep en een van die 4 slaapkamers geniet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n matras wat oop rol op 'n houtbasis met wiele. Daar is 'n werkstasie bo en 'n klein studeerkamer onder.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n eetkamertafel met stoele. Die huis het sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n swembad vir die warm somersdae. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Neem asb. kennis dat daar 'n werkswinkel onder die huis is wat daagliks gebruik word vir stoorplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sackville Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sackville Place 20, Durban-Noord, Durban , 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sackville Place 20, Durban-Noord, Durban , 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4lPX5saDRLyI2IbbgDZA8ZY8uWOGIM8PlxODEJVh1XUmJqGZ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (vir 8 persone) 20 Sackville Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.79106236132 31.040645038029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!