Rynfield Akkommodasie by Safari Manor | LekkeSlaap
+9

Safari Manor

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairburnstraat 8, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Safari Manor is 'n knus, gesellige gastehuis in die Rynfield-buurt naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied gerieflike en veilige oornagverblyf for reisigers, toeriste en sakereisigers en is naby winkels en besienswaardighede.

Die gastehuis bied B&B in gerieflik ingerigte gastekamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe en direkte toegang tot die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die instansie bied 'n gastesitkamer en kroegarea en albei het TV's met DStv. Gaste kan drankies by die kroeg of etes en ander eetgoed by die restaurant bestel. Die kroeg het 'n ingeboude braai-kaggel.

Safari Manor het 'n lekker ruim buite-area en 'n tuin wat pragtig onderhou word. Gaste kan op die hoofdek wat oor die swembad uitkyk ontspan en na die voëltjies in die bome luister. Daar is ook 'n heerlike swembad vir warm dae. Lughawevervoer en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Safari Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Fairburnstraat 8, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Safari Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairburnstraat 8, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYmE0NzI3LTA3NzgtNGIyOS1hNjNjLTNlZTc3MGYwODYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 8 Fairbairn Street Rynfield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.163 28.32613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za