Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Park Guest Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 103 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesberg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die Vlakvark-eenheid is vir 2 gaste geskik en die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel
toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV.

Kapokbos het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV.

Veilige parkeerplek en 'n padstal is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 65 resensies vir Safari Park Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Park Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 103
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 103
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 103 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656