Suidelike Voorstede Akkommodasie by Safe Haven | LekkeSlaap
+15

Safe Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Woodley-weg 35, Plumstead , Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Safe Haven is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Plumstead, 'n lowerryke buurt in Kaapstad. Dit is die ideale basis om verskeie besienswaardighede in en om die Suidelike Voorstede te verken.

Hierdie 40 m²-eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n broodrooster. Komplimentêre tee, suiker, melk en bottelwater word voorsien.

Die sitarea het 'n TV en 'n lessenaar met 'n stoel. Daar is gratis WiFi en gaste kan gerus die braaigeriewe en swembad op die perseel gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Safe Haven is 1,5 km van die Royal Cape Gholfbaan, 3 km van Kenilworth Racecourse, 5 km van Constantia se wynlande, 12 km van Surfers Corner en Muizenberg se strand en sowat 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Safe Haven sluit in:

Koningingrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Woodley-weg 35, Plumstead , Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Woodley-weg 35, Plumstead , Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab4ac0096e0efcc8ec51a27b1c044efd805ef1cdcc3f538f76f7303d0d58ec720e74400cefd569c38c607b3f4e13b9c0170?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 35 Woodley Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -34.01874 18.48038
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za