Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage at Whale Cove

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sage at Whale Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lizelle K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging en veilig, heerlik ontspan en gekuier.

Pragtige skoon plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda O
Saam met vriende

Dit was ons 50ste huweliksherdenking en ons het saam met ons kinders gekuier.

Die plek was goed toegerus, skoon met 'n lieflike uitsig oor die see. Ons is nie vooraf ingelig dat houtvure nie toegelaat word nie, maar dit het nie veroorsaak dat ons nie lekker gebly het nie. Ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaironesa P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaironesa P
Saam met vriende

It was an awesome, restful weekend.

Excellent service agent, Fred.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel S
Saam met vriende

Ons kuier by Sage at Whale Cove was die moeite werd.

Ons aankoms was in reën. Ons was ses dames. Twee van die Shutters buite was oopgewaai en ons het omtrent gesukkel om dit toe te kry. Het darem toe help gekry. So die shutters was toe die hele naweek as gevoel van die wind. Ons het Saterdag en Sondag die koue trotseer en gaan explore. Dit was koud, maar ons het ons gate uit geniet. Ons sal maar definitief weer kom in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan R
Gesin met klein kinders

Lekker daar gebly. Pragtige uitsig!

Alhoewel daar so paar klein dingetjies is om reg te maak, het ons baie lekker gebly. Dit voel veilig daar. Die kinders het lekker by die nabygeleë grotte gespeel. Als wat jy benodig is in die woonstel; kombuisware, handdoeke, TV met toegang na Netflix ens. Die hoofslaapkamer se badkamertjie is wel baie klein. Ons het ook 1 aand 'n fliek gekyk en gevoel daai TV is dalk te hoog teen die muur, maar dis seker 'n voorkeurding. Ons kon darem die eienaar kontak om ons te help met die sleutels en alarm. So, dis 'n goeie ding dat die eienaar beskikbaar was en sy kontakbesonderhede op die webblad was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannnes M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannnes M
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig!

Pragtige uitsig. Groot en netjiese woonstel. Sou die opsie vir skoonmaakdienste tydens ons verblyf waardeer het, veral as dit langer as 'n naweek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nndweleni M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nndweleni M
Gesin met klein kinders

Great accommodation with a sea view. Clean and homely. It even caters for kids' playing cards and other activities.

The rooms are spacious and there are portable lights during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus N

Fantastiese woonstel en fantastiese ligging.

Die verblyf is baie goed uitgerus en toegerus met kwaliteit meubels en afwerking. Die ligging met direkte see-uitsig was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne A
Saam met vriende

Fantasmagories.

Perfekte vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Baie, baie mooi.

Baie mooi uitsig, mooi woonstel, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakka L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakka L
Saam met vriende

Mooi plek.

Wonderlike kuierplek. Net nie sms of WhatsApp vroegtydig gekry om besonderhede oor watter woonstel, alarm ens. nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene M
Saam met vriende

Baie netjies en uiters gerieflik.

Gemaklike inboek prosedure. Baie tegemoetkomend. Stunning ligging en baie ruim eenheid. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Gesin met klein kinders

Netjies, heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens ontvang. Daar is 'n skottelgoedwasser wat 'n bonus was. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Pragtige uitsig en woonstel baie gerieflik en netjies.

Kan walvisse dophou op stoep en net lekker rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek!

Ons verblyf by Sage at Whale Cove was baie lekker. Die wooneenheid is baie goed toegerus, netjies en perfek geleë. Ons het spesifiek gegaan om walvisse te kyk. Ons kon sommer direk van die stoep af walvisse sien en die kinders kon lekker op die gras voor die eenheid speel. Die eienaar het baie moeite gedoen om seker te maak ons het goeie aanwysings en alle ekstra inligting om ons verblyf ten volle te kan geniet. Ons sal baie graag in die toekoms weer die eenheid bespreek en dit aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murna L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Murna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

Alles netjies, skoon, gemaklik, mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

The view says it all.

This comfortable apartment easily catered for our needs as a family with 2 teenagers. Fred was a superb host and we will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die uitsig sê alles.

Die gemaklike woonstel het aan al ons behoeftes voldoen as 'n gesin met 2 tieners. Fred was 'n uitstekende gasheer en ons sal definitief weer kom kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darrell A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stoeparea met uitsig oor die see

Dis 'n ruim plek met heerlike kuierareas binne en buite. Het met aankoms 'n walvis gesien in die baai wat ons die hele Vrydag met verkykers besig gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 93, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ca618f543d44351aeace58e442a2e2aefb553c28bb7f4b86d4928b0cfb9675dbf3d7bbfa4ce04ffacc139845ff729bb8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.555389197903 19.364861735582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem