Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 54, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sage Cottage is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste in Kenton-on-Sea, 600 m vanaf die strand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 2 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer
het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad en 'n stort.

Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat op versoek beskikbaar gemaak kan word.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis kan teen ekstra koste skoongemaak word.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die privaat tuin. Parkeerplek is in die dubbelmotorhuis beskikbaar, en vir ekstra gemoedsrus is die huis aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Sage Cottage is 650 vanaf die middestad met verskeie winkels, kafees, restaurante, en skoonheids- en haarsalonne. Kenton-on-Sea bied 'n verskeidenheid doendinge, soos stap-, voetslaan- en bergfietsroetes, daguitstappies in die Kariega Wildreservaat of Sibuya Wildreservaat, swem, visvang en ander watersport, sowel as 'n verskeidenheid voëlspesies vir voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Sage Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Sage Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Ligging

  • Vasco Da Gama-weg 54, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 54, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf4405a780656ada371d9f8d370e18478536e47c6207aed6d381cf37b41fe401d5f1d1592d783447596d3b7cfe0e072b4917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 54 Vasco Da Gama Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -33.685639171351 26.674506123344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem