Sage Valley Farm Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sage Valley Farm Cottages bied selfsorg-hutte op 'n rustige plaas in Harkerville, wat ongeveer 15 km tot 20 km vanaf Knysna en Plettenbergbaai geleë is.

Daar is slaapplek vir 12 gaste in 4 eenhede. Elke studio kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met basiese kookgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe. Yellowwood cottage is die enigste tweeslaapkamer kothuis met 'n ruim leefarea en 'n pragtige uitsig oor die veld.

Elke kothuis is ook toegerus met lugversorging. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. Sage Valley Farm Cottages is ook ideaal geleë naby die Harkerville Saturday Farmer's Market, Adventure Land en 5 km vanaf Knysna Olifantpark.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sage Valley Farm Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za