Sagewood 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sagewood 10 is in die Zimbali Kusoord geleë, sowat 10 minute se ry vanaf Ballito en bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle vyfslaapkamer-villa met uitsigte oor die woud. Zimbali is ook 'n eko-landgoed, so daar is verskeie wildspesies wat in die landgoed rondloop.

Die dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, is pragtig ingerig en ruim. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer. Die villa spog met 'n stylvolle oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat op 'n onderdakpatio oopmaak. Op die ruim patio is daar 'n gasbraai, 'n privaat swembad en 'n sitarea op die houtdek. Die motorhuis het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste om te gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die dubbelmotorhuis en 'n daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by Sagewood 10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sagewood 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za