LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sailors Sanctuary | LekkeSlaap
+40

Sailors Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 46, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sailors Sanctuary is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai, net 600 m vanaf Laer Puntstrand.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel die 2 badkamers wat 'n stort, bad en toilet het. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, etes kan by die toonbank geniet word.

Die sitarea het ’n TV en ’n DVD-speler, dit lei na die dek met rusbanke en ’n gasbraai.

Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien en die huis het 'n alarmstelsel. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge aan soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholf. Gaste kan ook die Jeffreysbaai branderplank- of skulpmuseum gaan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sailors Sanctuary sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Keurboomstraat 46, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 46, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d862d1407bf6ab0a3ab4bc5c17f373dfb210d8e253664c5f827000e592fc6538e800c075d72f7238a19e4577d5a0c742eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 46 Keurboom Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.023129476975 24.923285957536
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem