Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 1

Selfsorg
Saints View Resort Unit 1
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n administrasiefooi by die kwotasie ingesluit is.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word en is nie by die tarief ingesluit nie.

Die besprekingsooreekoms wat aan die kliënte gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestur word voor aankoms. Sleutels sal nie oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan die bestuurder verskaf is nie.

Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.

Sou die eiendom opsetlik, of perongeluk, beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.

Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.

Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.

Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan die bestuurder te e-pos.

Maak asb. seker dat die uitstaande balans in die bestuurder se bankrekening reflekteer 7 dae voor die inklokdatum.

Moet asb. nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.

Indien gaste 'n skoonmaakdiens nodig het moet dit voor aankoms gereël word. Dis op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar indien 'n skoonmaker beskikbaar is.

Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Just Property kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan ons huurders weens enige dade buite ons beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal ons nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met 'n afstandbeheer en kaart.
Jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier.

Die sitarea het lugversorging en gaste kan koeponne teen R50 elk koop.

Handdoeke word voorsien teen R25 per stel per persoon en dit moet voor aankoms gereël word. Handdoeke sal nie na 16:00 beskikbaar wees nie.

Hout kan nie in die ingeboude braai gebruik word nie, slegs houtskool word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In sekere gevalle wanneer 'n deposito betaal is en die kliënt wil kanselleer, sal daar 'n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 op alle kansellasies gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.

Meer as 1 maand voor inklok, 50% deposito terugbetaal.
Meer as 2 weke voor inklok, 25% deposito terugbetaal.
Minder as 2 weke voor inklok, 0% deposito terugbetaal.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf229e8ac7490d3d3d80f3c152217d6ba3be82af6411b014ecd42bbfb2f3acfd21016f7c2957bd57f7cb4dfe461b6fc3bf527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem