Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 8

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat slegs geskik is vir kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitarea het voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Die sitarea en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe wat slegs met houtskool werk.

Dié luukse oord het 'n 18-putjie-minigholfbaan, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad. Veilige kelderparkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Hier kan gaste die bekende Waterwêreld in die Wild Coast Sun kom geniet, Mac Bananas is ook net 5 km voor Port Edward en gaste kan daguitstappies neem na Lake Eiland. Plesierritte op die see is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Saints View Resort Unit 8
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee87a2bc5e9a4db9bf570c6c132d426fde115869b4923c1c06ea3bf3b13069f61fc5213bde1786241d3f51a4e8da87c9a40f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem