Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 11 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View Resort Unit 11 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea. Elke badkamer het 'n stort en bad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Gaste moet ook hul eie DStv-dekodeerder met die slimkaart saambring om 'n TV beskikbaar te hê.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié eksklusiewe oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad (ná Covid-19 eers weer beskikbaar). Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Kom baljaar by ons bekend Water World by Wild Coast Sun, besoek Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eiland en gaan op plaaslike seevaarte.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 11
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 11 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1806a36e82f531a6ba200a15742a3c95c6f16b2565636125a8fcb758ae359d2fd97fac6fa15ceb34a4f6ad68bb6f2e7161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522