Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 12

Selfsorg
Saints View Resort Unit 12
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie.
Die besprekingsooreenkoms wat ná die betaling van die deposito aan die kliënt gestuur word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne die eerste week ná die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.

Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.

Sou jy by die eiendom aankom en opmerk dat daar skade is, berus die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.

Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.

Onthou asb. om jou bankbesonderhede aan ons te e-pos.

Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.

'n Nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.

Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart.
- Skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.

Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel.

Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Inkloktyd: nie voor 14:00 nie.

Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.

Gaste moet asb. seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Sleutels moet by Saints View afgehaal word, aanwysings na die blyplek sal in 'n koevert aan gaste voorsien word.

Indien gaste na-ure arriveer moet die sleutels by die Saints View-sekuriteitswag afgehaal word.

Aankoms oor naweke of openbare vakansiedae: sleutels moet by Saints View afgehaal word voor 11:00, en indien later, by die die BP-vulstasie in St Michaels.

Sleutels moet aan Saints View se kantoor terugbesorg word en/of in die

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

More than 1 month before check-in, 50% deposit refunded.
More than 2 weeks before check-in, 25% deposit refunded.
Less than 2 weeks before check-in, 0% deposit refunded.
In certain cases when a deposit was paid and the client wants to cancel there will be a non-refundable cancellation fee of R500 will be levied on all cancellations. This R500 is over and above the percentage already stated as the cancellation fee.
More than 1 month before check-in, 50% deposit refunded.
More than 2 weeks before check-in, 25% deposit refunded.
Less than 2 weeks before check-in, 0% deposit refunded.
In case of cancellation there will be a non-refundable cancellation fee of R500 levied on all cancellations. This R500 is over and above the percentage already stated as the cancellation fee.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53115c8b600534335f361560caeb90f06a3d19b85abf2a9fd2f5958f0e6378b6a0a9e210057cc2a05fe72c2a04eb138a19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem