Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 20 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibuskuskus van KwaZulu-Natal. Dis stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste eenhede het pragtige see-uitsigte.

Saints View Resort Unit 20 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en bad. Gaste moet asb. hul eie standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om TV te kyk.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het voorafbetaalde lugversorging en die sitkamer en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié eksklusiewe oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n kristalhelder swembad, wat ongelukkig nie tydens COVID-19 beskikbaar is nie. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die fasiliteite in die omgewing is fantasties! Gaste kan verskeie doendinge geniet soos middagete by die Mac Banana saam met verfbal, deli, bakkery, Mac Fish, winkeltjies, voëlkyk-dek, klimraam, speelareas vir die kinders, skoenlapperkoepel en ponieritte. Op dieselfde pad na Port Edward, kan die Wilde Coast Sun Casino gevind word. Lake Eland is beslis 'n belewenis met die asemrowende natuur. Pure Venom is op die Izothapad naby Shelly Beach, waaroor kinders sal gaande wees met die verskillende soorte slange en onderrig wat hulle ontvang van wat gevaarlik is en nie.

In Shelley Beach is daar die Must-Byt vis- en bootritte, diepsee-uitsigte en diepsee-swem. Ouers kan die Pistols Saloon vir aandete en dans besoek net buite Ramsgate.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 20 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 20
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 20 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb510978ce7329d234d2eecb7e0982dbf6c5bd287d02cd9df3b6a4f99343d0bcf2b086f661e31fed8afb1c80d594b2854988d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522